Hier is 'n klompie foto's van ons vakansie:
Pa saam met die 2
kids
Gitte en
Hendrik, en
Francois met groot spoed...
Irene
oppad boontoe,
Francois bo op die Magaliesberg
Gitte
by die reptielpark
Francois
en sy nefies in Pretoria
Ons was saam met Ben en Colette na 'n plek in
Fourways, waar 'n dorp binne in 'n saal gebou is. Ongelooflik!
Ontbyt in
Sanbonani (spek!)
Gitte langs
die rivier met die seekoeie in die agtergrond
Francois
sit in die middel van die rivier op 'n klip
Francois,
Gitte, Karli, en Loukie
Gitte
en Carli bad saam - met BAIE skuim
Die twee
braaiers
Karl leer
Francois skiet
Speel in
Barries se plaasdam