Die Du Toit foto album
Welkom by die derde weergawe van ons foto album. Ek het 'n paar nuwe foto's gelaai by die kinders en het ook twee nuwe en baie opwindende afdelings bygesit. GENIET DIT !
Stuur asb julle kommentraar oor wat julle dink van die blad en ook voorstelle van hoe ek dit kan verbeter (dankie aan almal wat al reageer het).
Hierdie bladsy was laas opgedateer: 11 November 1999 14:12:48
Jy is besoeker nommer:
Adres
Everest Straat 9, Riviera Park, Mafikeng, 2745
Elektroniese pos adres
etiennedutoit@mweb.co.za
Werk telefoon
+27 (18) 387 3620
FAX nommer
+27 (18) 387 3645