Welkom by die Termwerf - 'n webwerf oor afrikaanse terminologie.
Welcome to the Termsite - a website dedicated to afrikaans terminology.
e-pos/ e-mail dooie@skakel.com

vertel my wat u dink / tell me what you think
of probeer my help hierso / or try helping me out
- - Samuel Murray - -


Abstract
This website is dedicated to computer terminology in afrikaans.  This site therefore contains the following (when availible):  half-finished wordlists by amateur terminologists, spaces for discussion, contacts for language work or language questions, and links to various related sites;  also some information about terminology in general, for those interested.

Although I`m currently focusing on computer terminology, I should like to invite all amateur terminologists to take part in this site.

Wat is hier?
Hierdie webwerf handel oor rekenaarterminologie in afrikaans.  Die werf bevat dus die volgende (wanneer beskikbaar):  halfvoltooide termlyste deur amateur termskrywers, ruimtes vir bespreking, kontakte vir taalwerk of taalvrae, en skakels na `n verskeidenheid verwante werwe;  ook so`n een of ander oor terminologie self, interessantheidshalwe.

Hoewel ek tans fokus op rekenaarterminologie, nooi ek alle amateurtermskrywers uit om aan die werf deel te neem.

(if any person should like to see this introduction in another language, such as flemish, ukrainian, or esperanto, they are invited to take the necessary steps.  this site is written in afrikaans.)

site created 1998-05-19

Whoami?  Samuel Murray is 25, male, Afrikaans, from near Cape Town, freelance language practeur, amateur terminologist (computers et al), Certified Novell Engineer in training (still a long way to go), little brother of a Microsoft Certified Systems Engineer, and son of a man o` the cloth.

Skakels na ander werwe
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut
, Stigting vir Afrikaans (termlys), Simpelwerf (eie tuisblad), ...

Hierdie werf
Hierdie werf het geen ander subwerwe nie.  Gee my kans! :-)

Termlysbeleid

If you've read this far...
I invite every person interested in this site or its activities to contact me with ideas, comments, criticism, etc.  Tell me how I can make this page work for you.  I work on this project part time only, so please be patient in waiting for replies, but don't hesitate yourselves.  E-mail is instant if the reply is.

As u al die pad al gelees het...
Ek nooi elke liewe persoon wat in hierdie werf geïnteresseer is om vir my te skryf met idees, kommentaar, kritiek, ens.  Vertel vir my hoe ek hierdie werf vir u kan laat werk.  Ek werk net in my vrye tyd aan hierdie projek, so wees asseblief geduldig as u wag vir `n antwoord, maar moet nou nie self talm nie.  Onthou, e-pos is maar net so vinnig soos die skrywer.

dooie@skakel.com


'n Gawe Nederlander het op my grappie oor Esperanto en Vlaams gereageer asof ek ernstig is, en die bladsy vir my in Nederlands en Esperanto vertaal. Lees sy e-pos en vertalings in die lêer termwerf.doc ('n Word 97 dokument) of termwerf.txt.