|
Welkom by #netvriende op irc.zanet.net! "netvriende" means "just friends" or "net friends".
This site contains rules and regulations about the #netvriende channel on the irc network of zanet.net in South Africa. Hierdie werf bevat reëls en regulasies vir die #netvriende kanaal op die irc netwerk van zanet.net in Suid-Afrika.
|
Vital statistics van die kenaal:
- Founder level access: leuce, Mr-Panda
- Acc level 10 (can grant acc levels 5 and 3): Tsutsie, Mr-Panda, heksie
- Acc level 5 (automatic ops): Burdizzo, Laville, Linuska, Piglet, Bigman, Zettie, qwert, Bright-Eyes, Potplant, Localhost, Whisker, Viv, Risc, Cheekie, Frantic, Muskiet
- Acc level 3 (automatic voice): (none)
Disclaimer: the fact that these people are on the access lists does not imply that they chat in the channel frequently. They are friends and people I've come to trust... mail me if you want your name added to the list.
- Founder: leuce
- Description: Mainly Afrikaans speaking channel for friends; general discussion; general audience, sometimes risque, sometimes friendly, always fun!
- Registered: Oct 08 22:13:21 1999 SAT
- URL: http://netvriende.hey.to/
- E-mail address: ordinateur@websurfer.co.za
- Options: Topic Retention, Secure
- Mode lock: +nt
Reëls vir chatters:
- Hierdie is 'n kenaal vir lekker gesels.
- Moet seblief nie vloek nie. Vloekwoorde kan met sterretjies verbloem word.
- Moet seblief nie flood nie. Flooding is enige iets wat meer as 3 keer direk na mekaar herhaal word. Ascii art is welkom, maar nie meer as 5 lyne lank nie, seblief.
- Wees bedag op die menske wat in die kenaal is as jy besluit waaroor om te chat, maar eentlik kan jy chat waaroor jy wil. Perbeer seks, politiek en godsdiens vermy. O, en vermy liefs ook kenaalpolitiek. Maar dis nie teun die reëls om wel oor hierdie topic te chat nie.
- Volg die gewone irc reëls en netiket, bv. nie vra vir ops nie, nie lelik wees met iemand nie, nie in die kenaal cyber nie (mock cyber en grapcyber is wel aanvaarbaar), gebruik smileys, gebruik sterretjies en underscores vir beklemtoning, vermy oordadige hoofletters, ens ens.
- ENGLISH: be nice, don't flood, don't swear, enjoy your life!
Reëls vir opse:
- Maak die kenaal 'n lekker plek om te kuier.
- Jy kan tydelike ops of voice gee, met graagte, aan regulars of vriende (of menske met 'n kewl nick). As 'n ops hom nie gedra nie, priv hom vriendelik -- hy is dalk dalk net 'n newbie met 'n kewl nick.
- Moenie oordadig ban of kick nie. Perbeer om nie te kick vir die pret nie, maar indien wel, wees verantwoordelik en invite die persoon onmiddellik weer. Gee ook voice om te wys "no hard feelings". Maar perbeer om kick te beperk tot serious kenaalregulering.
- Kick slegs om twee redes: flooding en oordadige gevloek.
- Ban slegs om twee redes: wanneer iemand outojoin aan het en dit blyk of hy nie gehoor gee aan die kickversoek nie, mag hy gekickban word vir 10 sekondes om hom kans te gee om sy kickboodskap te lees. Of wanneer iemand twee keer agtereenvolgend gewaarsku is en nie gehoor gegee het nie, mag hulle vir 10 minute geban word.
- By uitsonderlike gevalle kan iemand wat iemand anders gedurig (dws op die huidige oomblik -- nie 'n uur gelede nie!) lastig val in hierdie kenaal gewaarsku word in 'n priv, en indien hulle nie na twee waarskuwings gehoor wil gee nie, gekickban word vir 10 minute.
- Menske wat geban word moet gepriv word en aan hulle verduidelik te word hoekom hulle geban word. Dit kan in 'n enkele sin gedoen word. Jy hoef nie te redekabel of te argumenteer nie.
- Dit wat buite die kenaal aangaan het niks met die kenaalregulering te doen nie. Wat menske in privs seg het niks met die kenaalregulering uit te waai nie. Wat irl of in ander kenale of ander netwerke gebeur, het sweetblue te doen met die kenaalregulering van #netvriende.
- Moenie mede-opse perbeer ban nie... dis dom. As dinge uur na uur na uur gebeur, lê dan eerder 'n klag by leuce (in 'n memo) en hou styf vas aan jou logs (logs met tyd by is nice).
- Acc 10 opse... gee gerus acc 5 of acc 3 aan diegene wat trustworthy is en wat die kenaal waarskynlik gestand sal doen. Moenie iemand anders se promoted ops demote nie. As jy werklik nie regkom met 'n ops nie, lees die vorige punt.
Kewl skakels en servers om na te konnek:
www.zanet.net
timewiz.zanet.net (mweb users)
darkness.zanet.net (saix users)
is.zanet.net (icon and is users)
lia.zanet.net (lianet users)
eos.zanet.net
rucus.zanet.net (rhodes university)
und.zanet.net (university of natal)
sun.zanet.net (university of stellenbosch)
www.zanet.org.za (die ou netwerk waarvan hierdie ene afgesplit het)
www.mirc.co.za
Netvriende@egroups.com -- sluit aan!
Just send a mail to netvriende-subscribe@egroups.com en ons sal jou opskryf. Ons het reëls oor die maximum groottes van mails, maar die idee is om die geselsery wat in die kanaal was, voort te sit! En selfs ander stuiwers in die armbeurs te gooi.
Enige vrae?
Enige vrae oor die kenaal kan gestuur word aan my, leuce, by ordinateur@websurfer.co.za. Teken seblief ons gasteboek, en laat weet ons as jy 'n regular is, en laat weet ons wat jou homepage adres is, dat ons jou naam en url kan lys.
|
|
|
|
(c) 1999 Samuel Murray
leuce@geocities.com
http://www.geocities.com/lacialacia/netvriende/
Site created: 1999-10-29
Site updated: 1999-10-29
Founts used: Mead Bold, Arial, Helvetica. Graphics designed using: MS Paint w95 (drawing), MS Photo Editor 3.0 (to convert to gif and jpg), ACDSee 2.41 (viewing), XnView 1.09 (image effects). Html written using: Arachnophilia 3.9. Total time used: 4 hours (all incl.).
Site layout optimised for printing. Best viewed with any 3rd generation browser at 480x640 resolution or higher.
Banner exchange:
ZA Banner Exchange
|
|
|
|