Welcome to the unofficial Jasper fan website. This site is in Afrikaans. Flames to deadlink@yahoo.com.
![]() |
![]() |
"Jasper". Die naam bring fond memories op by sommige, natbroeke by ander, en 'n host of gemengde gevoelens by die meeste van ons. Jasper is die openbare figuur met openbare standpunte en, helaas, 'n baie onopenbare geskiedenis. Hierdie is 'n huldeblyk (oeps, daar klink dit soos 'n memoriam). Indien jy enige iets vir ons kan vertel oor Jasper en sy manewales, nooi ons jou hartlik uit om vir ons te e-pos. Jou naam sal geheim bly, die inhoud van jou e-pos sal anoniem bly (of selfs geheim, indien verkies), en die feit dat jy ons gekontak het sal niemand ooit van weet nie. Ons soek beuselagtighede (bv. prehistory, likes en dislikes, etc), fotos (voyeur en otherwise), logs (kyk seblief ons policy statement), nuus (relevant of stokoud), press clippings (en quotes), en sommer enige iets wat jassies is. Hierdie werf word onderhoud deur deadlink (skuilnaam, duh). Ek is nie Jasper nie. |
Kom ek maak gou duidelik: my intent is nie malicious nie. My intent is so'n kruis tussen serious en prettig. My amptelike mission is om die misterie uit "Jasper" te haal. So, aan die pro-Jasperders steek ek met liefde 'n hand van vriendskap uit.
My nieamptelike mission is natuurlik prettig en humoristies van aard. So, aan die anti-Jasperders steek ek 'n groot oop hand uit. *efg* Maak vol or forever hold your pieces.
Eventually wil ons 'n aantal afdelinkies hier hê, ondermeer die volgende:
1.) 'n Algemene inleiding tot wie en wat Jasper is. Iets wat 'n newbie kan waarsku. *duck*
2.) 'n Geskiedenis van Jasper, pre-havnor, pre-irc en para-irc. En irc natuurlik.
3.) Talle interviews met anyone wat tel. Vriende, vyande, pro's en anti's, en draadsitters ook, en selfs Jasper ook eventually. Ons toy met die idee van 'n fictional interview met al die pertinent goete in.
4.) 'n Gossip seksie (geen celeb is 'n ware celeb daarsonder nie). Jongste nuus, jong nuus, ou nuus, stokou nuus. Ons toy ook met die idee van 'n tipe "proven rumours" vs. "unproven rumours" vs. "disproven rumours" vs. "g*ddamn lies".
5.) 'n Gallerytjie met Jasper-foto's en Jasper-verwante foto's. Ook foto's van almal wat genoem wil wees.
6.) 'n Conspiracy theory afdeling. Net vir die joke. Dis nou van Jasper en die aliens. Of van Jasper en die fbi. Of selfs van Jasper en Terry Prachitt (die hemel help ons). *effg*
Om ons eie gatte te red gaan ons maak of ons niks van Jasper af weet nie. So, ons soek alle moontlike inligting. Ons wil weet waar kom Jasper vandaan. Ons wil weet wat sy volle doopname en maidenname is. Waar hy op skool was. Waar gebore. Waar op sy boud sit 'n moesie, indien enige, en op watter een (foto nie nodig nie).
Hierbenewens soek ons natuurlik foto's. Foto's is die ding wat 'n site soos hierdie die moeite werd maak. Foto's van Jasper, blurry of helder (kaalfoto's word gesensor, kyk die policy statemint). Foto's van sy ma en pa, en sy meisie (huidige(s) en voriges), en van sy kamer, en van sy bestuurslisensie, en van alles. Ook van fellow conspirators en van sworn enemies.
Soek ons logs? You betcha. (Warning: ons ignoreer logs groter as 100 mb. Erm, skies... 100 kb.)
Wat ons toelaat: enige inligting oor Jasper, behalwe wat ons nie toelaat nie. Ons publiseer graag logs, maar privs moet vergesel word van albei partye se written consent. Ons het die reg om foto's te sensor en te crop. Insake sensitiewe inligting, wel, ons sal probeer om verantwoordelik te wees.
Ons wil graag contributors noem in ons bibliografie, maar ons sal met graagte anonimiteit beskerm. Ons aanvaar skuilname, maar terselfdertyd is ons versigtig vir vals inligting. Alle e-posse word as streng vertroulik beskou. Even die feit dat iemand ge-e-pos het, is geheim. Ons sal slegs inligting publiseer met die contributor se toestemming, tensy dieselfde inligting deur meer as 2 onafhanklike mense verskaf is, of publiek beskikbaar is.
Ons sal ons fack (frequently asked questions) update soos ons aangaan. Vraag 1: wie de hel is jy? Antwoord 1: ons is ons. Vraag 2: is jy Jasper? Antwoord 2: moenie laf wees nie. Vraag 3: ken ek jou dalk? Antwoord 3: dalk, ja. Rig verdere vrae aan deadlink@yahoo.com.
Stuur asseblief vir ons e-pos. Indien jy 'n e-pos van ons af gekry het, en jy wonder waar ons jou adres gekry het, skryf vir ons en vra ons. Flames moet seblief duidelik gemerk wees. Enkele foto's kan wel ge-e-pos word, maar as jy several het moet ons iets reel dat jy na 'n domain upload waarvandaan ons dan download. I.v.m. logs, wel as jy 'n lange stuur gaan ons dit eventually lees, met die klem op "eventually". Enige navrae is baie baie welkom. Moenie skaam wees nie. Ons adres is deadlink@yahoo.com.
http://www.geocities.com/Augusta/1027/index.html