![]()
Hierdie lys word
Danksy 'n paar
Chinees
Spaans
Frans
Portugees
Russies
Duits
Italiaans
Deens
Sweeds
|
Die tien beste maniere om te sien of jou Tuisblad sommer erg suig! Gekoppel sedert 1 Maart 1995!!!
Goeie ontwerp is 'n geval van JOU persoonlike smaak en styl, nie iemand anders s'n nie! En wat meer is, reëls is mos daar om gebreek te word. Ek weet... ek het self 'n paar van my eie reëls verbreek!
Alles is pret, en dis al wat tel!
Dankie dat jy by my lys kom kuier het!
Hierdie tutoriaal gaan stap vir stap deur al die stappe om jou werf wat Suig om te tower na 'n werf wat Skitter!
Of gaan loer na my Tuisblad om meer te wete te kom oor hierdie idioom wat hierdie malligheid van 'n werf gepleeg het!
Alle grafika wat jy sien is deur die uwe geskep. Ongemagtigde gebruik is streng verbode! As jy kommentaar het of 'n foutjie wil aanmeld, gebruik hierdie handige Feedback Form. Laas bygewerk: 19 Junie 1998 Alle grafika en teks ©Jeffrey M. Glover LET WEL: As jy hierheen gekom het per aangeebladsy, moet jy die terugknoppie KLIK-EN-HOU om daarby verby te kom... |