Oranje Blanje Blou

Die hoogland is ons woning, die
land van son en veld, waar woeste vryheids -
winde waai oor graf van meenge held. Die
ruimtes het ons siel gevoed, ons kan g'n slawe
wees, want vryer as die arendvlug, die
vlugte van ons gees. Dit die tyd, dis die
dag, om te handhaaf en te bou. Hoog die
hart, hoog die vlag. hoog Oranje Blanje
blou! Ons gaan saam die donker toekoms in om as
een te sneuwel of oorwin, met ons oog ge-
rig op jou, ons Oranje Blanje Blou.

Inhoudsopgawe